d’Assonville (jr.), V.E. & Meijer, G.J. & Van Alten, H.H. – Ons Goue Heidelberger

R120,00

6 in stock

SKU: BK_68J5M262 Categories: ,

Description

Die lesings spreek relevante kernsake aan rondom die ontstaan, plek en hantering van die Heidelberger wat vandag nog steeds onder diskussie is. Die belangrike plek van hierdie belydenisskrif word sodoende weer onderstreep, asook die hartsplek wat dit nog by baie gereformeerdes gelowiges inneem. Die praktiese toepassing van die belydenis vat mooi grond soos wat dit uitmond in die kategismuspreke wat in die bundel opgeneem is.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.