De Bruyn, P.J. – Die Tien Gebooie

R190,00

2 in stock

SKU: BK_XC7ET267 Category:

Description

In hierdie boek word ‘n verskeidenheid etiese probleme bespreek aan die hand van die Tien Gebooie. By elkeen van die gebooie word eers aangedui wat die inhoud en betekenis van die gebod is en daarna hoe dit op die verskillende etiese vraagstukke van toepassing is. Daar word ook aandag gegee aan vraagstukke wat in die jongste tyd vir die eerste keer of meer prominent as in die verlede na vore getree het soos Satanisme, die New Age-beweging.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.