(2 vol.) 1933/53 Bybel met Verklarende Aantekeninge (Volledige stel van 2 dele)

R750.00

1 in stock

SKU: BK_I7UU4231 Categories: , Brand:

Description

Bybel met Verklarende Aantekeninge (1933/53-vertaling) is al reeds baie jare uit druk uit.  Hierdie Bybels is as ‘n stel aangekoop en word daarom ook so verkoop.

Die stel van 2 dele is identies aan die stel van 3 dele – al verskil is, die 2 dele is ‘n later uitgawe en op dunner papier gedruk! Selfs die bladsye lyk presies dieselfde.

1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 2 dele)

Hierdie stel is ‘n later uitgawe van die 3-deel stel. Die bladsye is net dunner papier wat dus 2 boeke tot gevolg het. Selfs die uitleg van die bladsye is identies!

1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 3 dele)(Bybel met verklarende aantekeninge (3 dele)

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.