Floor, L – My tye is in u hand

R115,00

5 in stock

SKU: BK_1AW7F284 Category:

Description

Wie in die aand van sy lewe terugkyk, sal met verwondering ontdek dat daar ’n hand was wat hom gelei het: soms langs skone heuwelrye (Psalm 16), maar ook deur diep en donker dale (Ps. 23). Altyd is die hand daar, want soos Dawid getuig: “My tye is in u hand.” (Ps. 31:15a). Dit is nie sonder rede dat die digter die meervoud “tye” gebruik nie. Met daardie woord word al die omstandighede van die lewe beskryf (Calvyn). Wat ’n groot vreugde en wat ’n diep dankbaarheid, om te weet dat die heilige hand van God ons vashou wanneer ons dreig om te struikel, wat ons oprig wanneer ons geval het, wat ons weer nader trek wanneer ons van Hom wegbeweeg het, wat ons by die bron van troos bring wanneer ons diep bedroef is. God is altyd daar want ons lewe, ons tye is in sy heilige hand. Hierdie preekbundel wil van daardie heilige hand van God getuig.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.