Description
Kom na My. Bybelstudie oor Matteus 1-13. Matteus se Evangelie is Christusverkondiging. Hy gee getuienis van Christus in ‘n voortdurende konfrontasie met die Joodse volk. Daar is ‘n tweevoudige lyn deur die Evangelie:
- Die Jode verwerp hulle Koning en leraar
- Die heidene kom en luister en erken Jesus as Koning en Leraar
Reviews
There are no reviews yet.