Floor, L – Jakobus

R180,00

29 in stock

SKU: BK_B3UYH283 Category:

Description

Die Brief van Jakobus is in die Nuwe Testament gerangskik onder die algemene sendbriewe of katolieke briewe. Dit is die sewe briewe wat ons agter in die Nuwe Testament aantref. In die kanon van die Griekse kerk is hierdie briewe na die Handelinge van die apostels geplaas. In die Latynse kerk volg hulle op die briewe van Paulus. Daar word gemeen dat hierdie briewe nie, soos die meeste briewe van Paulus, aan ‘n bepaalde kerk of persoon gerig is nie, maar aan gelowiges in die algemeen of aan gelowiges in ‘n bepaalde gebied, wat soms baie wyd kon gewees het.

(ook in Nederlands as CNT beskikbaar)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.