Description
Bybel met Verklarende Aantekeninge (1933/53-vertaling) is al reeds baie jare uit druk uit. Die boeke wat ons het kan los aangekoop word om ontbrekende / vermiste dele te vervang of kan as ‘n stel aangekoop word. Hierdie Bybels word van oraloor aangekoop. Ons probeer sover moontlik dat die kleur van die dele in ‘n stel naastenby dieselfde lyk, maar kan dit ongelukkig nie waarborg nie.
Die stel van 2 dele is identies aan die stel van 3 dele – al verskil is, die 2 dele is ‘n later uitgawe en op dunner papier gedruk! Selfs die bladsye lyk presies dieselfde.
1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 2 dele)
Hierdie stel is ‘n later uitgawe van die 3-deel stel. Die bladsye is net dunner papier wat dus 2 boeke tot gevolg het. Selfs die uitleg van die bladsye is identies!
1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 3 dele)
- Deel 1 van 3 dele stel (Genesis – Ester)
- Deel 2 van 3 dele stel (Job – Maeleagi)
- Deel 3 van 3 dele stel (Nuwe Testament)
Reviews
There are no reviews yet.