Handboek by die Bybel

R220,00

3 in stock

Description

Handboek by die Bybel: 

  • 534 bladsye met teksverklarings oor elke boek van die Bybel. Hooftemas word toegelig en probleemtekste verduidelik.
  • 60 artikels oor deskundiges oor die agtergrond van die Bybel
  • 437 foto’s – 363 in volkleur – wat die wêreld van die Bybel visueel en helder uitbeeld
  • 68 kaarte met die nodige geografiese aanduidings
  • 28 tabelle met sketse wat historiese en agtergrondgegewe onmiddellik voor die leser stel
  • ‘n Volledige naslaangedeelte oor mense, plekke, gebeurtenisse, temas
  • Handboek by die Bybel

Indien ons voorraad het, is dit gewoonlik van een of albei hierdie uitgawes. Indien u ‘n spesifieke een van hierdie verlang, doen asb. navraag …

Alternatief: Die Geïllustreerde Bybelhandboek

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.