Description
Handboek by die Bybel (1ste uitgawe) (Tweedehands)
- 534 bladsye met teksverklarings oor elke boek van die Bybel. Hooftemas word toegelig en probleemtekste verduidelik.
- 60 artikels oor deskundiges oor die agtergrond van die Bybel
- 437 foto’s – 363 in volkleur – wat die wêreld van die Bybel visueel en helder uitbeeld
- 68 kaarte met die nodige geografiese aanduidings
- 28 tabelle met sketse wat historiese en agtergrondgegewe onmiddellik voor die leser stel
- ‘n Volledige naslaangedeelte oor mense, plekke, gebeurtenisse, temas
Ander Uitgawes:
Alternatief:
Engels:
Reviews
There are no reviews yet.