Collins, Gary R. – Die A tot Z van Berading (Tweedehands)

R120,00

1 in stock

Description

Die A tot Z van Berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastors, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul probleme te bowe te kom en n vervulde lewe te lei. Die A tot Z van berading benader n wye reeks kwessies vanuit ‘n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, interpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie-en gesinskwessies, en ‘n verskeidenheid ander probleme. Elke hoofstuk bevat n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.

*Boek het ‘n paar vlekke binne-in op die bladsye van die Inhoudsopgawe. Binne-in hier en daar reëls met geel ingekleur.  Verder nog in ‘n baie goeie toestand.*

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.