Keller, W – Die Bybel is tog reg

R100,00

1 in stock

SKU: BK_TBV8W301 Category: Tags: ,

Description

Die boek is ‘n betroubare gids tot die Bybelse argeologie. Die skrywer neem jou saam op ‘n opwindende speurtog. Hy vergesel argeoloë uit talle lande wat vanaf die vroeë jare van die negentiende eeu tot in ons eie dekade die legkaart van onbeantwoorde vrae oor die Bybel se historiese juistheid stuk vir stuk begin volgooi het deur hul opspraakwekkende ontdekkings in die Nylvallei, die Sinaiwoestyn, aan die barre kus van die Dooie See en by die eeue-oue stede van die Heilige land. Op boeiende wyse vertel die skrywer van argeologiese opgrawings wat die Bybel in perspektief plaas en toon dat die Bybel op werklik geskiedkundige gebeurtenisse berus.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.