Tripp, Tedd – Herderskap van ‘n kinderhart

R260.00

2 in stock

SKU: BK_UNI9A3418 Category:

Description

Herderskap van ‘n kinderhart is ʼn handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap en is deur ʼn ouer, aan ouers met kinders van enige ouderdom, geskryf. Die publikasie wys ouers hoe om tot hul kinders se harte te spreek en hulle so groot te maak dat hulle as volwassenes volgens God se voorskrifte vir die lewe, sal leef. Die skrywer gee aan die hand van praktiese voorbeelde en vrae, Bybelgefundeerde raad vir die verskillende fases van kinderontwikkeling, wat ouers maklik self kan toepas.

Hierdie tydlose publikasie is die Afrikaanse weergawe van die gewilde Shepherding a Child’s Heart. Die insiggewende boek help ouers en opvoeders om verder as net gedragsverandering te kyk en eerder op die harte van hul kinders te fokus. Dit leer hoe dissipline ʼn pad na dissipelskap word, en hoe gesag en kommunikasie in liefde uitgeoefen moet word. Herderskap van ‘n kinderhart is ʼn onontbeerlike handleiding vir ouers wat hul kinders wil help om opregte volgelinge van Christus te wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.