Scholtemeijer, Herman – Die Bybel aan die kind vertel (Beskadig)

R50,00

1 in stock

SKU: BK_IGY1Q2078-1 Category:

Description

Bybel aan die kind vertel - H ScholtemeijerDie Bybel aan die Kind vertel: Hierdie boek se rugkant is beskadig en ‘n muis het bo aan die hoekie saamgelees, maar die teksgedeelte van die boek is nog baie mooi!

Oorspronklik gepubliseer as Die Kind se Bybel. Met die derde druk (1974) is die naam verander, kleurprente is uitgelaat en hier en daar ‘n klein veranderinkie aangebring. Die skrywer se bede is dat dit die kindertjies reeds vroeg in die lewe sal aanspoor en lei tot die lees van die Bybel self, die kosbaarste van alle boeke, die lewende Woord van God.

Die Bybel aan die Kind vertel – Herman Scholtemeijer

 

1974-uitgawe – Boekhandel De Jong

Illsutrasies deur Kobus Esterhuysen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.