Description
Die Bybel aan die kind vertel (Tweedehands).
Oorspronklik gepubliseer as Die Kind se Bybel. Met die derde druk (1974) is die naam verander, kleurprente is uitgelaat en hier en daar ‘n klein veranderinkie aangebring. Die skrywer se bede is dat dit die kindertjies reeds vroeg in die lewe sal aanspoor en lei tot die lees van die Bybel self, die kosbaarste van alle boeke, die lewende Woord van God.
1974-uitgawe – Boekhandel De Jong
Illsutrasies deur Kobus Esterhuysen
* Die boek wat tans in voorraad is se rugkant is los, maar binnekant nog in ‘n uitstekende toestand.








Reviews
There are no reviews yet.