Maartens, M – Die Geïllustreerde Kinderbybel (Tweedehands)

R120,00

Out of stock

Description

Die Geïllustreerde Kinderbybel bevat 172 boeiende verhale, oorvertel deur Maretha Maartens. Dit verteenwoordig ‘n wye verskeidenheid stories uit die Ou en Nuwe Testament – van die skepping af tot by openbaring. Dit sluit ou gunstelinge soos Noag se Ark, Dawid en Goliat, en Jesus se geboorte in, maar ook minder bekende verhale wat ew aangrypend is. God beklee die belangrikste plek op elke bladsy van Die Geïllustreerde Kinderbybel. Dit verteenwoordig die geïnspireerde Woord van God wat kinders sal leer om hul lewe te wy aan die een ware God, en om Hom te leer ken in al sy getrouheid, krag en heerlikheid.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.