Ankerberg, J & Weldon, J – Die feite oor Islam

R30,00

1 in stock

Description

Die feite oor Islam fokus op die geweldige groei en toenemende invloed wat Islam vandag in die wêreld het. Dit ondersoek Moslemtradisies, en beantwoord vrae soos:

  • Hoe het Islam begin?
  • Wie was Mohammed?
  • Wat glo Moslems?
  • Wat leer Islam omtrent Jesus Christus?
  • Is Allah dieselfde “persoon” as die God van die Bybel

Die feite oor Islam bied relevante inligting, deeglik nagevorsde elemente en ‘n Christelike perspektief. Jy sal die kontras tussen Islam en Bybelse Christenskap sien en ‘n goeie begrip vorm van wát agter die huidige konflik en toekomstige wêreldgebeure staan.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.