Description
Gebruike en Gewoontes in die Bybel – Stander, H.F. & Louw, J.P. Mense wonder dikwels oor verskeie aspekte van die gebruike en gewoontes van die mense van die Bybel. Professore Hennie Stander en Jannie Louw se boek Gebruike en Gewoontes in die Bybel is ʼn baie nuttige naslaanwerk. Die boek word in twee groot dele verdeel: Die individu in die gesinslewe. Dit sluit dinge soos kleredrag, woonplekke, die familie, opvoeding, landbou, voedsel, vakmanne, ens. in. Nasionale instellings en gewoontes soos stede en dorpe, reise, gasvryheid, oorlog, ontspanning, regering, godsdiens, ens. in.
Reviews
There are no reviews yet.