Van der Westhuizen, H.G. – Prediking uit Openbaring

R200,00

4 in stock

SKU: BK_UQH41381 Category:

Description

Openbaring moet teen die agtergrond van sy ontstaantyd en as deel van die Bybel verstaan word. Dan het dit soos die hele Bybel ook aan ons steeds ‘n boodskap. Hierdie preekbundel oor Openbaring is nie op joernalistieke eksegese gegrond nie. Openbaring is nie ‘n toekomsjoernaal wat alleen maar uitgelê kan word deur die nuusdekking van joernalistiek oor wêreldgebeure nie. Om openbaring te verstaan, moet die kerk se omstandighede van daardie tyd eerstens in gedagte gehou word. Met die oog op leesdienste is die nodige Skriflesing en nou keurige sangverwysings aangegee. Die lettertipe is ook gerieflik groot en duidelik. Met die oog op verdere studie is teksverwysings dikwels bygevoeg, wat by voorlesing inleesdienste gewoonlik weggelaat kan word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.