Rusinov, Yavor – Ewige Beginsels

R240.00

3 in stock

SKU: BK_M2G8R3415 Category:

Description

Ewige Beginsels om suksesvolle kinders groot te maak

Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak is ’n lokval omdat dit jou dwing om ernstige vrae oor jou eie standpunte en optrede te vra. Dit gaan jou in ’n soortgelyke situasie as Neo van die fliek The Matrix plaas, waar jy gedwing gaan word om tussen gerieflike onkunde (die blou pil) en ongemaklike waarheid (die rooi pil) te kies. Yavor gaan jou uitdaag met betrekking tot temas soos waagmoed en persoonlike verantwoordelikheid, risiko’s en werksetiek, die rol van die regering en belasting. Hierdie publikasie deurklief selfs die intellektuele seepborrels van burokratiese sosialisme, moderne feminisme, verbruikersmentaliteit en die mite van ’n gratis middagete.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.