Askes, H – Ouderling: Ampswerk met vreugde

R125,00

18 in stock (can be backordered)

SKU: BK_I1G3Q203 Category:

Description

“Maar dink daaraan: Wie spaarsamig saai, sal ook spaarsamig maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.” (2 Kor. 9:6) … Hierdie handleiding is bedoel vir alle Bybelgetroue ouderlinge; asook vir enige iemand wat dit nuttig mag vind. Vir ervare ouderlinge wat dalk voel dat hulle in ‘n groef beland het, asook vir onervarenes wat pas ouderling geword het en hulleself afvra wat van hulle verwag word. In hierdie handleiding word nie stilgestaan by die ontstaan van die rol van die ouderling deur die eeue of ander swaar teologiese beskouings nie. Daar word ‘n poging aangewend om na die ouderling as persoon te kyk volgens die eise van die Skrif in die 21ste eeu. Wanneer ouderlinge opreg, met geesdrif en oortuiging hul werk doen, sal die Here sorg dat die Gees die lidmate (na binne en na buite) inspireer. Maar, dan moet die ouderlinge die Woord van God ywerig ondersoek en hulle gedurig oefen in die bepeinsing van die verborgenhede van die geloof.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.