Visser, Jan – Kerkorde in Praktyk

R230,00

Out of stock

SKU: BK_478HB421 Category:

Description

“Hierdie probeer voorsien in die behoefte aan ‘n handleiding by die Kerkorde en is slegs toegespits op die praktiese toepassing van die verskillende artikels. Hierdie boek moet dan ook in die bostaande lig beskou en gebruik word. Hierdie boek wil presies wees wat die titel aandui: die Kerkorde in praktyk. Daarom het ek nie ingegaan op die Skriftuurlike fundering en die historiese agtergrond van elke artikel nie. Ook het ek nie dogmatiese, eksegeties-hermeneutiese en tekskritiese probleme behandel nie. In die Bylaes kom sekere van hierdie probleme egter wel aan die orde. Volledigheid is uit die aard van die saak onmoontlik; tog het ek probeer om die veld van die praktiese kerkregering so volledig moontlik te dek.”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.