Van Wyk, H.F. – Handleiding vir Diakens

R45,00

14 in stock (can be backordered)

SKU: BK_9UJT4391 Category:

Description

Om verskeie redes het die diens van die diaken sy karakter in ʼn groot mate verloor, veral wat onderlinge verbondenheid en gemeenskaplike maaltyd betref.  Die praktyk is baiemaal dat die diaken in ʼn groot mate as “werklose” gesien word, wat net daar is om die bydrae te kollekteer en bloot vergaderings by te woon sonder om veel sê te hê. Hierdie studie wil ʼn bydrae lewer sodat al die lidmate weer kan begryp watter belangrike taak die diaken in die kerk het. Hierdie handleiding het ten doen dat enige diaken – op enige plek – selfstandig hierdeur kan werk en weet wat die Here van hom as diaken verwag. Bybelstudiegedeeltes hierin vervat is sodat die diaken selfstandig na die Skrif kan gaan om daar die wil van God te soek.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.