Roux, Liza M. – Footprints in the Fynbos

R160,00

10 in stock

SKU: BK_3KD52235-1 Category:

Description

Skrywer Liza M Roux en illustreerder Judy Maré het in die afsonderingstydperk saamgespan om ʼn boek met die titel “Voetspore in die fynbos” te skep, wat kinders op ʼn ander wyse aan die seldsame luiperd bekendstel. Leeto, die Luiperd soek na n maat! Langs die pad maak hy kennis met baie ander diere en leer ook waardevolle lewenslesse! Hierdie oulike boek bestaan uit 3 dele: die storie, feite bladsye deur Cape Leopard Trust verskaf & laastens ‘n hele klompie aktiwiteitsbladsye om die jongspan besig te hou!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.