Roux, Liza M. – Pilanesberg Aktiwiteite & Joernaal

R150,00

8 in stock (can be backordered)

SKU: BK_11AZ12486 Category: Tag:

Description

Die Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou Pilanesberg-herinneringe aan te teken. Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet. Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou vakansie-ervarings. Dit kan gebruik word vir foto’s, ekstra tieklyste, ‘n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.

As graag met jou gesin Pilanesberg besoek, sal jy mal wees hieroor. Dit is veelsydig en kan gebruik word vir daguitstappies en ook langer vakansies.

Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal is ook in Engels beskikbaar as  Pilanesberg Activities & Journal

Pilanesberg Eng

Ander Liza M. Roux boeke wat in Afrikaans beskikbaar is:

Liza M. Roux se boeke wat in Engels beskikbaar is:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.