Roux, Liza M. – Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal

R150,00

5 in stock

SKU: BK_1I8251768-1 Category: Tag:

Description

Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal  is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken. Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet. Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings. Dit kan gebruik word vir foto’s, ekstra tieklyste, ‘n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.

Groter Krugerwildtuin aktiwiteite en Joernaal is ook in Engels beskikbaar:

Greater kruger National Park (Journal & Activities - Engels)

Ander Liza M. Roux se boeke wat in Afrikaans beskikbaar is:

Liza M. Roux se boeke wat in Engels beskikbaar is:

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.