Kassian, M.A. e.a. – Vreugdevol Vrou

R235,00

4 in stock

SKU: BK_M13Y21088 Category:

Description

“40 studies oor God se absoluut asemrowende plan vir jou om waarlik vreugdevol vrou te wees.

Soveel vroue kies vandag om die wêreldse standaard van vrouwees agter te laat ten gunste van die Bybelse standaard.

In Vreugdevol vrou ontdek jy in 40 studies wat oor 8 weke strek dat God se ontwerp van ware vrou­wees absoluut fantasties is. Elke week se 5 studies sluit in individuele studietyd, groepbespreking en ’n afdeling om dieper in God se Woord te delf. Dít saam met die besprekingsvrae en aanlyn video’s wat addisioneel gebruik kan word, sal jou help om jou volle potensiaal in God te verwe­senlik.

Deur die Skrifgebaseerde leringe en insigte ontdek jy die skoonheid, vreugde en vervulling wat daarin lê om as die spesiale vrou te leef wat God jou geskep het om te wees.”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.