Sproul, R.C. – Kan ek seker wees ek is gered?

R55,00

1 in stock

SKU: BK_ZPBYW2504 Category: Tag:

Description

Kan ek seker wees ek is gered? Hoe kan jy seker wees dat jy gered is? Heelwat gelowiges twyfel of hulle gered is. Dit is egter nie net moontlik vir Christene om seker te wees dat hulle gered is nie, hulle moet ook sekerheid hê oor hulle roeping en uitverkiesing.

In Kan ek seker wees ek is gered? verduidelik dr. R.C. Sproul wat sekerheid is. Hy wys hoe ons dit kan verkry en watter seën dit meebring. Maar hy waarsku oor die gevare van vals sekerheid.

  • Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
  • Bied bemoediging om sekerheid te kry, en waarsku oor die gevare van vals sekerheid
  • Goeie hulpbron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
  • Ook  in Engels beskikbaar:  Can I be Sure I’m Saved?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.