Hoe om met sterwendes om te gaan – Rassie van Niekerk

R120,00

2 in stock

Description

Hoe om met sterwendes om te gaan – praktiese riglyne vir tuisversorging.

In die pastorale bediening en berading is daar lankal al ’n behoefte aan ’n praktiese boek, wat tog goed gefundeer is, oor hoe om sterwendes te versorg. In daardie behoefte voorsien Dr. Rassie van Niekerk met hirdie boek: Hoe om met sterwendes om te gaan. Praktiese riglyne vir tuisversorging. As pastorale berader maar ook dosent in Praktiese Teologie wil ek graag vertel watter voordele hierdie boek inhou. Daar word baie deeglik Skriftuurlik gekyk na die saak van dood en aspekte daaromheen.

Dan is daar ook iets wat baie mense nodig het: hoe hanteer mens alles met ’n sterwende persoon naby aan jou? Besondere praktiese raad word gegee wat elke persoon moet weet wat in daardie posisie kom. In Afrikaans bestaan daar nie so ’n omvattende boek nie en kan dit baie help vir mense wat op enige manier met sterwendes te doen het: verpleegpersoneel, familielede, mede-kerklidmate en vriende. – Prof George A Lotter.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.