Visser, J.R. (Rob) – Brief aan Titus (Afrikaans)

R100,00

33 in stock

SKU: BK_VRVE9410 Category:

Description

Hierdie boekie bestaan uit dagstukkies of meditasies wat oor ‘n tyd op Facebook verskyn het. Facebook, ‘n nuwe geleentheid waarvan ons dankbaar gebruik kan maak, om die goeie boodskap van Christus te verkondig. Die keuse om die boek Titus te behandel was na aanleiding van ‘n versoek van ‘n leser om meditasies te skryf met die oog op kerkwees in die 21ste eeu. Die gebruik van dagstukkies het voor- en nadele. Die grootste nadeel is dat dagstukkies nie genoeg ruimte bied om tekste in sy volle diepte te verklaar nie. Die voordeel egter is dat jy gedwing word, om dit wat jy lees, prakties toe te pas. Die doel van die dagstukkies is dan ook om as hulp te dien by die daaglikse lees van die Bybel. Om juis in die 21 ste eeu persoonlik en as kerk vir Christus te lewe.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.