Description
Die Buiter ry snags.
“Hy is hier verby, in die rigting van die klofie.” Jean de Moreaux tik Rower teen die sy. Die perd spring teen die helling uit. Hy koers reg op ’n kol af waar daar ’n opening tussen die fakkels is. ’n Oomblik later is hy tussen die soldate se linie deur, maar noodgedwonge moes hy vir ’n paar oomblikke lank binne die ligkring van die fakkels beweeg. “Daar hardloop iets tussen die bome!” skreeu ’n soldaat skielik vreesbevange reg bokant hom. “Jy’s laf, man. Ek kon niks sien nie,” antwoord ’n ander …
Reviews
There are no reviews yet.