Helberg, J.L. – Die Here regeer

R120,00

11 in stock

Description

Hierdie boek is ‘n hersiening van die 1988-uitgawe. Die bespreking van die digterlike boeke is hersien en  ‘n aansienlike hoeveelheid ander soort stof bygevoeg, veral in die bespreking van die profete. Aan die einde van elke hoofstuk is notas bygevoeg met verwysings vir verdere studie. As gevolg van die aanvanklike beperkte doel en opset van die boek is die stof in sommige hoofstukke uitgebreider as in ander, en sommige hoofstukke vereis dus meer verwysings vir verdere studie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.