Bybel-aktiwiteite vir kleuters (I)

R65.00

2 in stock

SKU: BK_PZ6B33044-1 Category: Tags: , , , , ,

Description

Bybel-aktiwiteite vir Kleuters 1

Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel. Die aktiwiteite in die boekie is so ontwerp dat dit nie net Bybelse waarhede aan kleuters oordra nie, maar ook met hulle ontwikkeling help.