Description
Lank lewe die Buiter
“Hy weet dat hy in sy swart mondering onsigbaar in die donker sal wees, maar hy sal teen die dowwe maanlig gesien word as hy om die hoek in die poort gaan. Hy stamp sy voet liggies op die grond en klem sy pistoolloop in sy regterhand vas. Binne-in die gang hoor hy ‘n skuifeling. Dan volg stilte. Iemand luister aandagtig. Wie is daar? Stilte. Hy hoor voetstappe wat versigtig naderkom …
Reviews
There are no reviews yet.