Kroeze, J.H. – Geveg met God ◄Tweedehands►

R30.00

Currently Out of Stock. Please contact for availability & price

SKU: BK_F769D2590 Category: Tag:

Description

Geveg met God (Tweedehands)

Dit klink na ‘n harde titel! Maar die boek Job is hard: ‘n stryd tussen God en Satan maar ook tussen ‘n vrome en sy God. Job is ‘n boek van geweldige dinge en groot teenstellings, van verpletterende rampe, van woordestryd en kwetsende beskuldigings, van vroomheid en versoeking, van vertwyfeling en verwagting.