Hays, J. Daniel e.a. – Die geïllustreerde Bybelhandboek

R440,00

2 in stock (can be backordered)

SKU: BK_52H3T1227 Category:

Description

Vir moderne lesers lyk die wêreld van die Bybel  dikwels  vaag en vreemd. Die geïllustreerde Bybel­handboek bied aan lesers ’n volledige prentjie van die leefwêreld van die Bybel. Dit gee nie net feite nie, maar ontsluit ’n lewendige wêreld vol konteks, ge­skie­denis en interessanthede.

Een ma­nier om die Bybel te ontdek is om die antie­ke wêreld te bestudeer – sy kulture, gebruike en ge­skiedenis. Die geïllustreerde Bybelhandboek is ’n waardevolle gids wat lesers sal help om die Bybel en die wêreld waar­in dit geskryf is beter te verstaan.

Die geïllustreerde Bybelhandboek bied die nuut­­ste Bybelnavorsing in ’n formaat wat mak­lik lees­­baar en verstaanbaar is. Die Bybel word boek vir boek ontsluit met honderde volkleur-illustrasies, kaar­te en foto’s. Daar is meer as 100 indiepte-artikels oor ’n ver­skeidenheid Bybelse onder­werpe. Lesers sal ont­dek hoe elke deel van die Bybel by die res van die Bybel inpas en dit toe­lig.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.