Bybel Sudoku

R85.00

1 in stock (can be backordered)

SKU: BK_CAD8T4135 Category:

Description

Bybel Sudoku

Is jy op soek na ’n manier om jou vermoë om logies te redeneer vlymskerp te maak? Slyp jou vaardigheid met Bybelse sudoku! Jy hoef nie ’n sudoku-kenner of ’n wiskunde-boffin te wees nie – al wat jy nodig het, is logiese denke – en soms jou Bybel.
Die 100 sudoku-speletjies is vir beginners tot meesters van sudoku – vind die moeilikheidsgraad wat vir jou werk. Oplossings vir al die speletjies is ingesluit, as die leidrade uit die Bybel nie genoeg is om die speletjie te wys wie is baas nie.
Of dit jou eerste sudoku-boek is en of jy net ’n vars uitdaging wil hê, Bybelse sudoku beloof om jou brein ’n goeie oefensessie te gee.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.