Loon, H – Kinders se Voëls van Suider-Afrika

R155.00

2 in stock

SKU: BK_425TA1861 Categories: ,

Description

Kinders se Voëls van Suider-Afrika: Leer alles oor die wonderlike wêreld van Voëls!

Ontmoet die fantastiese verskeidenheid voëls wat in Suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweelmooi suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ‘n maat kies, ‘n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy.