Radlof, Gerrie – (4) Lokval vir die Buiter

R175.00

2 in stock

SKU: BK_2G8YT1660 Category: Tags: , ,

Description

Lokval vir die Buiter

Die Buiter pluk sy mes uit en druk dit tussen die twee luike in. Hulle pas gelukkig nie dig op mekaar nie. Hy skuif die mes versigtig op totdat dit teen die grendel vashaak. Stadig probeer hy dit met die kant van die mes terugskuif. Met ‘n sug van verligting besef hy dat die grendel meegee. Eindelik is daar ‘n klikgeluid en voel hy dat die luike los is. Agter hulle is die voetstappe van die twee roetinewagte …

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.