Description
Die Buiter en sy bende.
“’n Paar oomblikke later bars die eerste geweerskote los. Die klompie wagte voor die poort beweeg in daardie rigting, maar dan roep een uit dat hulle nie hul poste mag verlaat nie. Hulle keer weer terug. Kort ná die eerste geweerskote bars ’n groot kabaal aan die binnekant van die Kasteel los. Mense en soldate skreeu vir mekaar en dan weerklink voetstappe van manne wat vinnig deur die poort naderkom …
Reviews
There are no reviews yet.