Van Rooy, Koos – Evangelisasie en Herlewing: Lesse vir Suid-Afrika

R100,00

8 in stock

SKU: BK_99YX7388 Category:

Description

Ses geskrifte van Prof Koos van Rooy – so noodsaaklik vir kerk en gelowiges vandag.

  • Meer as ooit het Suid-Afrika vandag herlewing nodig. Wat herlewing werklik is en wat ons van herlewings oor die eeue in talle lande kan leer.
  • Waarom evangelisasie deur die kerk en gelowiges uitgedra moet word. Met die uitdruklike doel om God se verlossingsdade te verkondig.
  • Die noodsaak van ware Godskennis. Die kerk gaan te gronde want gelowiges is nie aan God toegewy nie en lewe nie in intieme gemeenskap met Hom sodat Hy vir hulle ʼn lewende werklikheid is nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.