Van der Waal, C – Sola Scriptura 3

R140,00

2 in stock

SKU: BK_9Q3V2373-3 Category:

Description

Die reeks lê die verbande tussen verskillende Skrifgedeeltes bloot, dit gee ’n oorsig wanneer jy tussen al die feite wil verdwaal, dit wys jou altyd weer op die hoofsaak van alles: God wat uit genade in Christus sy verbond met ons opgerig het en in stand hou.

  •     Deel 1: Genesis – Josua
  •     Deel 2: Rigters – Hooglied
  •     Deel 3: Jesaja – Maleagi
  •     Deel 4: Nuwe Testament

Hierdie is slegs boek 3. Koop al 4 dele teen ‘n spesiale prys!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.