Description
Ons gaan Krugerwildtuin toe is die storie van ‘n gesin wat in die Krugerwildtuin gaan vakansie hou. Tradisies en bekende wildtuin-bakens word uitstekend in die kleurvolle illustrasies vasgevang. Die storie bevat natuurbewaring boodskappe wat ‘n liefde vir die natuur by jong lesers kan kweek. Ouers én kinders sal die boekie saam geniet en hul wildtuinherinneringe tuis kan herleef.
Ons gaan Krugerwildtuin toe is ook in Engels beskikbaar.
Ander Liza M. Roux-boeke wat in Afrikaans beskikbaar is:
- Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal
- Pilanesberg Aktiwiteite en Joernaal
- Voetspore in die Fynbos
Reviews
There are no reviews yet.