Description
Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken. Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle illustrasies sal die hele gesin die boek geniet. Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings. Dit kan gebruik word vir foto’s, ekstra tieklyste, ‘n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer. Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek, om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.
Groter Krugerwildtuin aktiwiteite en Joernaal is ook in Engels beskikbaar:
Liza M. Roux se boeke wat in Afrikaans beskikbaar is:
- Ons gaan Krugerwildtuin toe
- Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal
-
-
- Meegaande Krugerplakkers (“stickers”) ook beskikbaar
-
-
- Pilanesberg (Aktiwiteite en Joernaal)
-
-
- Meegaande Pilanesberg-plakkers (“stickers”) ook beskikbaar
-
-
- Voetspore in die Fynbos
Liza M. Roux books available in English:
- We are going to the Kruger National Park
- Greater Kruger National Park (Activities and Journal)
-
-
- Kruger Stickers also available
-
-
- Pilanesberg Activities and Journal
-
-
- Pilanesberg Stickers also available
-
-
- Footprints in the Fynbos
Saamgestelde / Bundled Products
- Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal met plakkers
- Greater Kruger National Park (Activities and Journal) + Kruger Stickers
- Pilanesberg (Aktiwiteite en Joernaal) met plakkers (“stickers”)
- Pilanesberg Activities and Journal + Pilanesberg Stickers
Reviews
There are no reviews yet.