Smit, C.J. (Neels) – Versoekinge kán oorwin word (Tweedehands)

R30,00

1 in stock

SKU: BK_K5J272592 Categories: , Tags: ,

Description

Versoekinge kan oorwin word.

In hierdie boek word Jesus se versoekinge in die woestyn in konteks geplaas. Eerstens in konteks tot die eerste versoekinge wat tot die mens in die paradys gekom het, maar ook in Satan se finale stormloop teen Jesus aan die kruis. Voor jou oë ontvou ‘n felle geveg – ‘n geveg wat voortdurend in jou eie lewe weerklink. Daar is geen twyfel dat Satan se strategie wat teen Jesus misluk het, dag na dag met ongekende woede in die lewe van gelowiges voortgesit word.

Versoekinge kan oorwin word wil die gelowige help om Satan se aanslae in sy lewe te weerstaan en die gloed van Jesus se oorwinning te beleef.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.