Le Roux, J – Die Heidelbergse Kategismus

R105,00

3 in stock (can be backordered)

SKU: BK_J7EXG310 Category:

Description

Die Heidelbergse Kategismus is steeds vir jare ‘n belangrike bron vir die onderrig van verbondskinders of vir enige persoon wat op hoogte met die Gereformeerde leer wil kom. Om die kategismus goed te ken, hou besliste voordele in vir ‘n mens se geloofslewe. Baie vrae wat in die loop van tyd in jou gemoed ontstaan, kan uit die Kategismus beantwoord word. In ‘n poging om die Kategismus makliker toeganklik te maak, word dit hier ontleed en op ‘n grafiese wyse voorgestel. Sover moontlik word die direkte bewoording van die Kategismus self gebruik. Soms word dinge effens aangepas ter wille van die logika in die uiteensetting. Bysinne moes hier en daar byvoorbeeld hoofsinne gemaak word. Leidende vragies is oral bygevoeg. Die bedoeling van hierdie boekie is nie om ‘n wetenskaplik verantwoorde studie aan te bied nie maar bloot om ‘n hulpmiddel vir die bemeestering van die Kategismus daar te stel.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.