De Bruyn, P.J. – Die Gesonde Leer

R90,00

5 in stock

SKU: BK_B482E269 Category:

Description

Die inhoud van hierdie boekie is opgestel met meer as een doel voor oë: enersyds is dit bedoel as ‘n kort en bondige inleiding tot of ‘n afsluiting van die kategetiese onderwys afhangende van omstandighede en van die persone aan wie die onderrig gegee moet word of gegee is; andersyds is dit bedoel as ‘n bekendstelling van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika aan persone wat begerig is om lidmate daarvan te word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.