Askes, H – Ouderling: Ampswerk met vreugde

R125.00

13 in stock

SKU: BK_I1G3Q203 Category: Tags: , , ,

Description

Ouderling: Ampswerk met vreugde.

Dit titel van die boek stel baie duidelik waaroor dit gaan, naamlik die vreugde in die roeping tot ouderling. Hierdie roeping van vreugde in die amp kom sterk na vore.

Die deurwerk van hierdie boek deur elke ouderling kan die ouderling opnuut van krag en roepingsbewustheid vervul vir die amp wat hy beklee in die kerk van Jesus Christus. ‘n Handige indeks agterin help om ‘n spesifieke onderwerp te vind.

Ouderling: Ampswerk met vreugde:

  • Nuut
  • Sagteband
  • 156 bladsye (met naslaanregister)
  • uitgegee deur: Die Boekuitgewers
  • ISBN 978-0-9947242-0-5

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.