Van der Westhuizen, H.G. – Vol Genade en Waarheid

R200,00

3 in stock

SKU: BK_72SX8383 Category:

Description

Preke oor die Johannes-evangelie. Augustinus het in sy preek oor Johannes 4:1-42 van die Evangelis Johannes gesê: Die Evangelis Johannes vlieg soos ‘n arend hoër as ander, laat die duisternis van die aarde ver onder hom en aanskou die lig van die waarheid met skerper oë. Irenaeus, leerling van Polikarpus wat ‘n leerling van die Apostels self was, het reeds in die 2de eeu die vier Evangelies gekarakteriseer en toe van Johannes, na aanleiding van Openbaring 4:7 se lewende wese, gesê dat die vier die lewende wese was soos ‘n vlieënde arend, uitbeeldend die gawe van die Gees swewend met sy vlerke oor die kerk.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.