Van der Westhuizen, H.G. – Markus Ontsluier

R200,00

3 in stock

SKU: BK_97QH4380 Category:

Description

Septuagintpreke uit Markus-evangelie. Daar is altyd ‘n behoefte aan leespreke. Dat Jesus die Christus is, die Gesalfde, die Messias, die Seun van die mense, die Seun van God, die laaste Hoëpriester, die groot Profeet, die ewige Koning  –  maar ook die volkome Offer – is beklemtoonde fasette waarop Markus fokus. Die Evangelie handel nie maar oor die storie van ‘n deugsame mens wat ons as voorbeeld moet navolg nie. Dit gee die verhaal van ons ewige Redder – Jesus Christus. In Markus 1:24 word Jesus geïdentifiseer as die Heilige van God.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.