Description
Die Buiter se geheim
In hierdie sesde Die Buiter-boek, is James Surrock een van min mense aan die Kaap wat weet dat Jean de Moreaux en die Buiter een en dieselfde persoon is. Hy wil die Buiter dood hê, want hy wil graag so al sy besittings in die hande kry. Ongelukkig vir hom vergeet hy egter dat Willa Rossouw die Buiter liewer het as haar eie lewe en dat ’n mens se sondes jou altyd een of ander tyd inhaal.
Reviews
There are no reviews yet.